Interne spanning en stryd 1941−1953

Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van di...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Oberholzer, J. P. (Author)
Format: Electronic Article
Language:English
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 2010
In: HTS teologiese studies
Year: 2010, Volume: 66, Issue: 3
Further subjects:B Philosophers
B Theology
B Practical Theology
B Ministers of Religion
B Ancient Semitic and Classical Languages
B Aspects of Religious Studies
B Theologians
B Netherdutch Reformed Church
B Scholars
B Sociology and Ethics
B Philosophy
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van die Nederduitsch Hervormende of Gereformeerde Kerk, as rektor te benoem, word uit die Hervormde Kerk teengestaan en uiteindelik deur die Minister van Onderwys geveto. ‘n Vyfde leerstoel word in die Fakulteit Teologie gevestig, naamlik Dogmatiek en Christelike Etiek. Professor B.J. Engelbrecht word in die leerstoel benoem.
ISSN:2072-8050
Contains:Enthalten in: HTS teologiese studies
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/hts.v66i3.925