Die aanloop 1909−1916
Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884−1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | English |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
2010
|
| In: |
HTS teologiese studies
Year: 2010, Volume: 66, Issue: 3 |
| Further subjects: | B
Philosophers
B Theology B Practical Theology B Ministers of Religion B Ancient Semitic and Classical Languages B Aspects of Religious Studies B Theologians B Netherdutch Reformed Church B Scholars B Sociology and Ethics B Philosophy |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884−1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná die oorlog strem die proses. Danksy veral die figure A.D.W. Wolmarans, Jac van Belkun en H.C.M. Fourie kom daar uiteindelik koers. |
|---|---|
| ISSN: | 2072-8050 |
| Contains: | Enthalten in: HTS teologiese studies
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/hts.v66i3.916 |