Die aanloop 1909−1916

Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884−1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Oberholzer, J. P. (Author)
Format: Electronic Article
Language:English
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 2010
In: HTS teologiese studies
Year: 2010, Volume: 66, Issue: 3
Further subjects:B Philosophers
B Theology
B Practical Theology
B Ministers of Religion
B Ancient Semitic and Classical Languages
B Aspects of Religious Studies
B Theologians
B Netherdutch Reformed Church
B Scholars
B Sociology and Ethics
B Philosophy
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Na sporadiese bespreking en gedagtevorming oor die jare 1884−1908, begin die moontlikheid van ‘n eie opleiding van predikante vir die Nederduitsch Hervormde Kerk vorm kry. Gebrekkige onderwysfasiliteite in die Zuid-Afrikaansche Republiek, die Engelse Oorlog en die armoede van lidmate van die Kerk ná die oorlog strem die proses. Danksy veral die figure A.D.W. Wolmarans, Jac van Belkun en H.C.M. Fourie kom daar uiteindelik koers.
ISSN:2072-8050
Contains:Enthalten in: HTS teologiese studies
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/hts.v66i3.916