Exsodus van die Boerevolk

Die Groot Trek het in sekere sin begin toe in die begin van die 18e eeu die eerste veeboer-pionier sy gesin, sy huisraad en sy plaasgereedskap op sy kakebeenwaens gelaai het en na sy veepos, voortaan sy leningsplaas, verhuis het. Want alhoewel die Groot Trek nóg logies nóg histories ’n voortsetting...

Descrizione completa

Salvato in:  
Dettagli Bibliografici
Autore principale: Walt, A. J. H. van der (Autore)
Tipo di documento: Elettronico Articolo
Lingua:Lingua non determinata
Verificare la disponibilità: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Pubblicazione: 1938
In: Koers
Anno: 1938, Volume: 6, Fascicolo: 3, Pagine: 5-7
Accesso online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)

MARC

LEADER 00000naa a22000002c 4500
001 1936647613
003 DE-627
005 20250924055618.0
007 cr uuu---uuuuu
008 250924s1938 xx |||||o 00| ||und c
024 7 |a 10.4102/koers.v6i3.1738  |2 doi 
035 |a (DE-627)1936647613 
035 |a (DE-599)KXP1936647613 
040 |a DE-627  |b ger  |c DE-627  |e rda 
084 |a 1  |2 ssgn 
100 1 |a Walt, A. J. H. van der  |e VerfasserIn  |4 aut 
245 1 0 |a Exsodus van die Boerevolk 
264 1 |c 1938 
336 |a Text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a Computermedien  |b c  |2 rdamedia 
338 |a Online-Ressource  |b cr  |2 rdacarrier 
520 |a Die Groot Trek het in sekere sin begin toe in die begin van die 18e eeu die eerste veeboer-pionier sy gesin, sy huisraad en sy plaasgereedskap op sy kakebeenwaens gelaai het en na sy veepos, voortaan sy leningsplaas, verhuis het. Want alhoewel die Groot Trek nóg logies nóg histories ’n voortsetting van die 18e eeuse trekbeweging is nie, is die eerste sonder die laaste tog ondenkbaar. Die 18e eeuse verspreiding het die geharde Afrikaanse baanbreker gevorm, ’n mens met weinig behoeftes, en met die selfstandigheid en die handigheid om in daardie behoeftes self grotendeels te voorsien uit die betreklik skrale materiaal wat die bodem hom gebied het. Dit het die Afrikaanse binnelandbewoner fisies en psigologies mobiel gemaak en in hierdie mobielmaking lê die noodwendige voorwaarde vir die moontlikheid van die latere groot volksbeweging. 
773 0 8 |i Enthalten in  |t Koers  |d Centurion : South African Publ., 1934  |g 6(1938), 3, Seite 5-7  |h Online-Ressource  |w (DE-627)387481478  |w (DE-600)2145751-7  |w (DE-576)380443740  |x 2304-8557  |7 nnas 
773 1 8 |g volume:6  |g year:1938  |g number:3  |g pages:5-7 
856 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/download/1738/1833  |x unpaywall  |z Vermutlich kostenfreier Zugang  |h publisher [oa journal (via doaj)] 
856 4 0 |u https://doi.org/10.4102/koers.v6i3.1738  |x Resolving-System  |z kostenfrei  |3 Volltext 
856 4 0 |u https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1738  |x Verlag  |z kostenfrei  |3 Volltext 
912 |a NOMM 
935 |a mteo 
951 |a AR 
ELC |a 1 
LOK |0 000 xxxxxcx a22 zn 4500 
LOK |0 001 4775446347 
LOK |0 003 DE-627 
LOK |0 004 1936647613 
LOK |0 005 20250924055618 
LOK |0 008 250924||||||||||||||||ger||||||| 
LOK |0 035   |a (DE-Tue135)IxTheo#2025-08-27#D54E12079550843ADF31CD657028486EB6A871D4 
LOK |0 040   |a DE-Tue135  |c DE-627  |d DE-Tue135 
LOK |0 092   |o n 
LOK |0 852   |a DE-Tue135 
LOK |0 852 1  |9 00 
LOK |0 935   |a ixrk  |a ixzs  |a zota 
OAS |a 1 
ORI |a TA-MARC-ixtheoa001.raw