Exsodus van die Boerevolk

Die Groot Trek het in sekere sin begin toe in die begin van die 18e eeu die eerste veeboer-pionier sy gesin, sy huisraad en sy plaasgereedskap op sy kakebeenwaens gelaai het en na sy veepos, voortaan sy leningsplaas, verhuis het. Want alhoewel die Groot Trek nóg logies nóg histories ’n voortsetting...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Walt, A. J. H. van der (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1938
In: Koers
Year: 1938, Volume: 6, Issue: 3, Pages: 5-7
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die Groot Trek het in sekere sin begin toe in die begin van die 18e eeu die eerste veeboer-pionier sy gesin, sy huisraad en sy plaasgereedskap op sy kakebeenwaens gelaai het en na sy veepos, voortaan sy leningsplaas, verhuis het. Want alhoewel die Groot Trek nóg logies nóg histories ’n voortsetting van die 18e eeuse trekbeweging is nie, is die eerste sonder die laaste tog ondenkbaar. Die 18e eeuse verspreiding het die geharde Afrikaanse baanbreker gevorm, ’n mens met weinig behoeftes, en met die selfstandigheid en die handigheid om in daardie behoeftes self grotendeels te voorsien uit die betreklik skrale materiaal wat die bodem hom gebied het. Dit het die Afrikaanse binnelandbewoner fisies en psigologies mobiel gemaak en in hierdie mobielmaking lê die noodwendige voorwaarde vir die moontlikheid van die latere groot volksbeweging.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v6i3.1738