Die openbaring in die paradys
Soos reeds vroeër gesê, verstaan ons onder openbaring: „bekendmakingvan die verborgene deur dade en verklarende woorde.” As God die Here iets doen, laat Hy Sy Woord daardie daad vergesel, opdatdie mens sal weet en verstaan wat sy Skepper-Vader wil. Die sonde het hierdie openbaring te meer onontbeerl...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1940
|
| In: |
Koers
Year: 1940, Volume: 7, Issue: 6, Pages: 31-34 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Soos reeds vroeër gesê, verstaan ons onder openbaring: „bekendmakingvan die verborgene deur dade en verklarende woorde.” As God die Here iets doen, laat Hy Sy Woord daardie daad vergesel, opdatdie mens sal weet en verstaan wat sy Skepper-Vader wil. Die sonde het hierdie openbaring te meer onontbeerlik gemaak. Nie in die sin dat God daartoe verplig sou wees nie, maar daarsonder sou die gevalle mensheid involstrekte onkunde aangaande God in die geestelike wêreld voortgeleef het. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v7i6.1645 |