Christelike hoër onderwys en regswetenskappe
Dat ook die regswetenskappe dringend behoefte het aan beligting van uit die grondbeginsels van die Christelike Hoër Onderwys en Wetenskap, is sonder meer daaruit duidelik dat die reg die ganse menslike samelewing, altans wat betref die uitwendige gedraginge daarin, deur vergelding reel. Dit het dus...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1943
|
| In: |
Koers
Year: 1943, Volume: 10, Issue: 4, Pages: 172-175 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Dat ook die regswetenskappe dringend behoefte het aan beligting van uit die grondbeginsels van die Christelike Hoër Onderwys en Wetenskap, is sonder meer daaruit duidelik dat die reg die ganse menslike samelewing, altans wat betref die uitwendige gedraginge daarin, deur vergelding reel. Dit het dus ’n ingrypende uitwerking op die inrigting en ontwikkeling van daardie samelewing in al sy vorme en leringe, ja inderdaad op almal, want elke samelewingskring het sy eie regsreëling watbepaal watter gevolge van geregtiging, magtiging en verpligting voortvloei uit die wisselende verhoudinge, gedraginge, gebeurtenisse en toestande in daardie kring. Dit geld vir elke gesin en vereniging en maatskappy, maar dit geld ook vir volk, staat en kerk. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v10i4.1765 |