Christelike hoër onderwys en die teologie

Die woord „teologie” is veelsinnig en kan o.m. beteken: 1. Die kennis wat God van Homself het. 2. Die leerstuk in die Dogmatiek wat spesiaal oor die wese van God handel, of ook: 3. Die kennis van God wat geput word uit die openbaring, d.i. soos mense God ken. Dit is veral in hierdie laaste sin dat o...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Toit, S. du (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1943
In: Koers
Year: 1943, Volume: 10, Issue: 4, Pages: 151-157
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die woord „teologie” is veelsinnig en kan o.m. beteken: 1. Die kennis wat God van Homself het. 2. Die leerstuk in die Dogmatiek wat spesiaal oor die wese van God handel, of ook: 3. Die kennis van God wat geput word uit die openbaring, d.i. soos mense God ken. Dit is veral in hierdie laaste sin dat ons teenswoordig van teologie spreek, en dan word daaronder ’n liele sisteem van vakke verstaan, wat hul saambindingspunt daarin vind dat dit in almal ten slotte gaan om „die kennis van God.” Die idee van hierdie sisteem van vakke word beter weergegee deur die benaming „Godgeleerdheid.” Hierdie woord bring duidelik aan die lig wat ook in die Griekse „theologein” opgesluit lê. Dit kan naamlik, wat die afleiding betref, sowel „spreek oor God” as „nadink oor God” beteken. Die „spreek oor God” sal wel meestal eerste voorkom, omdat ’n mens al oor die Almagtige kan spreek, sonder dat juis oor sy wese en deugde nagedink en nagevors is. Vanself ontstaan egter die behoefte om „te peins oor God,” en hierin lê die wese van die saak. Die teologie het met God te doen. lemand wat hierdie sisteem van vakke beoefen, betree heilige grond en moet sy skoene uittrek. Met reg word dan ook gespreek van „heilige Godgeleerdheid.”
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v10i4.1757