Kalenderhervorming en 'n skeppingsordinansie

By die afbrekende magte wat die bestaan van godsdienstige instellingeen historiese tradisies ondermyn, is nou nog ’n verdere ontbindende element gevoeg, naamlik die voorgestelde Kalender-Hervorming. ’n Wêreldwye en magtige organisasie, Wêreld-Kalender-Vereniging, is al gedurende die afgelope tiental...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Wald, M. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1948
In: Koers
Year: 1948, Volume: 16, Issue: 2, Pages: 47-52
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:By die afbrekende magte wat die bestaan van godsdienstige instellingeen historiese tradisies ondermyn, is nou nog ’n verdere ontbindende element gevoeg, naamlik die voorgestelde Kalender-Hervorming. ’n Wêreldwye en magtige organisasie, Wêreld-Kalender-Vereniging, is al gedurende die afgelope tientalle jare besig om te werk vir die aanname van die nuwe Wêreldkalender deur van handels-, regerings- en ander liggame en vir dieafskaffing van die godsdienstige en historiese Joodse Sabbat, die ChristelikeSondag en die Mohammedaanse Vrydag.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v16i2.1675