Die Romeins-Hollandse reg na 300 jaar gehandhaaf en versterk
„Driemaal het Rome aan die wêreld wette gedikteer, driemaal die volkere tot eenheid verbind”— met hierdie woorde begin een van die beroemdste juriste van die 19de eeu sy ewe beroemde werk oor „Die gees van die Romeinse reg”—„die eerste keer, toe die Romeinse volk nog in die volheid van sy krag gesta...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1952
|
| In: |
Koers
Year: 1952, Volume: 19, Issue: 4, Pages: 203-210 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | „Driemaal het Rome aan die wêreld wette gedikteer, driemaal die volkere tot eenheid verbind”— met hierdie woorde begin een van die beroemdste juriste van die 19de eeu sy ewe beroemde werk oor „Die gees van die Romeinse reg”—„die eerste keer, toe die Romeinse volk nog in die volheid van sy krag gestaan het, tot eenheid van staat, die tweede keer, toe hy reeds ondergegaan was, tot eenheid van kerk, die derde keer, as gevolg van die resepsie van die Romeinse reg in die Middeleeue, tot eenheid van reg; die eerste keer met geweld van buite deur die mag van wapens, die ander twee keer deur die mag van die gees. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v19i4.2049 |