Die toekoms en ons roeping

Om te weet wat ons roeping in die toekoms sal wees, moet ons eers besef wat in ons eie tyd aan die gang is en langs watter lyne die dinge beweeg. Dit is ons plig om te let op die tekens van die tye in die lig van die profetiese Woord. En dan wil ons dadelik beklemtoon dat ons in Suid-Afrika nie in d...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Toit, S. du (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1954
In: Koers
Year: 1954, Volume: 21, Issue: 6, Pages: 252-262
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Om te weet wat ons roeping in die toekoms sal wees, moet ons eers besef wat in ons eie tyd aan die gang is en langs watter lyne die dinge beweeg. Dit is ons plig om te let op die tekens van die tye in die lig van die profetiese Woord. En dan wil ons dadelik beklemtoon dat ons in Suid-Afrika nie in die waan moet lewe dat ons hier onbekommerd en onaangetas deur die wêreldgebeure ons roeping en bestemming kan uitwerk nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v21i6.1841