Joon van Rooy en die staatkundige lewe
Al was professor J. C. van Rooy— „ou Joonie” soos hy vir sommige van ons was—toevallig nie regstreeks betrokke by een of ander bedrywigheid in die staatsbestuur nie, kon dit maklik anders gewees het. Sommige het immers in hom ’n moontlike Administrateur van Transvaal gesien na 1948, en ’n mens kan m...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1954
|
| In: |
Koers
Year: 1954, Volume: 22, Issue: 2, Pages: 93-94 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Al was professor J. C. van Rooy— „ou Joonie” soos hy vir sommige van ons was—toevallig nie regstreeks betrokke by een of ander bedrywigheid in die staatsbestuur nie, kon dit maklik anders gewees het. Sommige het immers in hom ’n moontlike Administrateur van Transvaal gesien na 1948, en ’n mens kan maar sê dat dit net naelskraap was dat hy dit nie gewordhet nie! |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v22i2.1886 |