Taalbeskouing en taalstrewe van die G.R.A
Die taalbeskouing van die Genootskappers is deur verskillende voorstanders van Afrikaans geformuleer, o.a. deur Pannevis (in sy „Gesprek”, wat deur J. D. du Toit in S. J. du Toil in weg en werk, bl. 102-107, aangehaal word), deur C. P. Hoogenhout (in sy Gesprekke tusse Jan Vasvat en neef Daantje Los...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1956
|
| In: |
Koers
Year: 1956, Volume: 24, Issue: 1, Pages: 3-8 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Die taalbeskouing van die Genootskappers is deur verskillende voorstanders van Afrikaans geformuleer, o.a. deur Pannevis (in sy „Gesprek”, wat deur J. D. du Toit in S. J. du Toil in weg en werk, bl. 102-107, aangehaal word), deur C. P. Hoogenhout (in sy Gesprekke tusse Jan Vasvat en neef Daantje Loslaat), deur Oom Lokomotief (in Die Patriot, waarin hy met sy kensketsende joernalistieke vaardigheid en gevatheid die aanvalle op Afrikaans oortuigend weerlê het). |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v24i1.1781 |