Navorsing op die gebied van die sosiale wetenskappe*

In Hollands is die woord scientia vertaal met wetenskap, wat sowel die natuur- as die geesteswetenskappe insluit, waardeur die woordsy oorspronklike betekenis behou. Die neiging bestaan om die Engels science met wetenskap in Afrikaans te vertaal, waarmee dan eintlik die natuurwetenskap bedoel word.

Salvato in:  
Dettagli Bibliografici
Autore principale: Robbertse, P. M. (Autore)
Tipo di documento: Elettronico Articolo
Lingua:Lingua non determinata
Verificare la disponibilità: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Pubblicazione: 1958
In: Koers
Anno: 1958, Volume: 25, Fascicolo: 4/5, Pagine: 227-235
Accesso online: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)