Navorsing op die gebied van die sosiale wetenskappe*
In Hollands is die woord scientia vertaal met wetenskap, wat sowel die natuur- as die geesteswetenskappe insluit, waardeur die woordsy oorspronklike betekenis behou. Die neiging bestaan om die Engels science met wetenskap in Afrikaans te vertaal, waarmee dan eintlik die natuurwetenskap bedoel word.
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1958
|
| In: |
Koers
Year: 1958, Volume: 25, Issue: 4/5, Pages: 227-235 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In Hollands is die woord scientia vertaal met wetenskap, wat sowel die natuur- as die geesteswetenskappe insluit, waardeur die woordsy oorspronklike betekenis behou. Die neiging bestaan om die Engels science met wetenskap in Afrikaans te vertaal, waarmee dan eintlik die natuurwetenskap bedoel word. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v25i4/5.2014 |