Abraham en Moses- Twee groot manne in die openbaringsgeskiedenis

As Abraham en Moses nie geleef het nie, sou die wêreldgeskiedenis ongetwyfeld ’n heeltemal ander verloop gehad het. En tog is hierdie manne nog tot kort gelede na die ryk van die legendes verwys. Die nuwere ontdekkinge in Bybellande het egter so ’n verrassende nuwe lig op die tydsomstandighede gewer...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Toit, S. du (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1958
In: Koers
Year: 1958, Volume: 26, Issue: 1, Pages: 20-28
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:As Abraham en Moses nie geleef het nie, sou die wêreldgeskiedenis ongetwyfeld ’n heeltemal ander verloop gehad het. En tog is hierdie manne nog tot kort gelede na die ryk van die legendes verwys. Die nuwere ontdekkinge in Bybellande het egter so ’n verrassende nuwe lig op die tydsomstandighede gewerp dat selfs die mees verstokte kritikus nie meer meer sal twyfel aan die historiteit van hierdie twee persone nie — of hy moetmoedswillig die hakskene teen die prikkels skop.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v26i1.1597