Kwarteeu Jubileum
"Die blad in sy nuwe vorm stel hom op die grondslag van die Heilige Skrif . . . . Dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op alle terreine van die lewe." Met hierdie ondubbelsinnige beleidsverklaring het Koers vyf-en-twintig jaar g...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1958
|
| In: |
Koers
Year: 1958, Volume: 26, Issue: 1, Pages: 3-4 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | "Die blad in sy nuwe vorm stel hom op die grondslag van die Heilige Skrif . . . . Dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op alle terreine van die lewe." Met hierdie ondubbelsinnige beleidsverklaring het Koers vyf-en-twintig jaar gelede vir die eerste keer as tweemaandelikse tydskrif verskyn. Getrou aan die verhewe doelstelling het die blad nou vir ’n kwarteeu ’n helder lig versprei oor ’n groot verskeidenheid van vraagstukke en ongetwyfeld ’n positiewe bydrae gelewer tot bestendiging en uitbouing van die Calvinistiese grondslag van die Afrikaanse kulturele lewe. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v26i1.1588 |