Is Desimalisasie Geregverdig?

Alhoewel die Suid-Afrikaanse regering hom in beginsel ten gunste van die oorskakeling van ons £.s.d.-stelsel na ’n desimale stelsel uitgespreek het, is die uiteindelike beslissing aan die volk oorgelaat. Ons moet dus tussen twee geldstelsels kies en dit is geen vreemde keuse nie — ’n keuse waarvoor...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Plessis, F. J. du (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1958
In: Koers
Year: 1958, Volume: 26, Issue: 4, Pages: 129-133
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Alhoewel die Suid-Afrikaanse regering hom in beginsel ten gunste van die oorskakeling van ons £.s.d.-stelsel na ’n desimale stelsel uitgespreek het, is die uiteindelike beslissing aan die volk oorgelaat. Ons moet dus tussen twee geldstelsels kies en dit is geen vreemde keuse nie — ’n keuse waarvoor elke ontwikkelende volk met ’n eie nasionale strewe op een of ander stadium te staan kom. Voordat ons egter kan beslis moet ons presies weet waaroor ons besluit. Wat behels die oorskakeling na ’n nuwe geldstelsel eintlik?
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v26i4.1632