Die Onderwys in Rusland vanaf 1725 tot 1914

Hoewel die groot massa van die Russiese volk na die omvorming deur Peter die Grote ongeletterd gebly het, het nuwe gesigspunte, nuwe gedragslyne, verligte idees by enkele geleerdes ontstaan. ’n Groter wisselwerking het geleidelik tussen Rusland en die Weste ingetree. Dit is ’n erkende beginsel dat ’...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Snyman, J. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1958
In: Koers
Year: 1958, Volume: 26, Issue: 5/6, Pages: 205-211
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Hoewel die groot massa van die Russiese volk na die omvorming deur Peter die Grote ongeletterd gebly het, het nuwe gesigspunte, nuwe gedragslyne, verligte idees by enkele geleerdes ontstaan. ’n Groter wisselwerking het geleidelik tussen Rusland en die Weste ingetree. Dit is ’n erkende beginsel dat ’n nasionale stelsel van onderwys van ’n land sy ontstaan en ontwikkeling te danke het aan die goeie wat hy uit ander nasionale onderwysstelsels geneem het toe hy sy eie daaruit gebou het. So ’n nasionale onderwysstelsel van ’n land reflekteer die „ethos” van ’n volk uit wie die stelsel gebore is en vir wie dit moet dien. Daarom word ’n onderwysstelsel grootliks beïnvloed en sy karakter grootliks bepaal deur faktore en kragte buite die skool.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v26i5/6.1667