Die Morfologie van die nammwoordelike woordsoorte in Noord-Sotho
In die vorige artikel (Koers, Junie 1958) het ons melding gemaak van die probleem van woordsoorindeling en hoe dit die Bantoetale raak. In hierdie artikel wil ons graag ’n beskrywing gee van die morfologiese struktuur van die naamwoord. Die naamwoordelike woordsoorte bestaan uit Naamwoorde en Voomaa...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1958
|
| In: |
Koers
Year: 1958, Volume: 26, Issue: 5/6, Pages: 200-204 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In die vorige artikel (Koers, Junie 1958) het ons melding gemaak van die probleem van woordsoorindeling en hoe dit die Bantoetale raak. In hierdie artikel wil ons graag ’n beskrywing gee van die morfologiese struktuur van die naamwoord. Die naamwoordelike woordsoorte bestaan uit Naamwoorde en Voomaamwoonde van verskeie soorte. Die naamwoorde verdeel ons in drie tipes, al na gelang van die konkordiale invloed wat elk van hulle uitoefen in die sinstruktuur. Onder bespreking kom net een van hierdie drie soorte, t.w. naamwoorde wat konkordiale invloed uitoefen in die sin. (vgl. bis. 384 in „Koers” Junie 1958). |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v26i5/6.1666 |