Reformasie: John Knox, Die Skotse Calvinis*

As ons aan John Knox, die Skotse Hervormer, dink, dan sien ons voor ons oprys die beeld van die Ou-Testamentiese profeet wat sy stem in die woestyn verhef en gekleed gaan met ’n harige mantel en ’n leergord om sy heupe. John Knox het die byl aan die wortel van elke afgodsboom gelê. Soos ’n Luther he...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: d'Assonville, V. E. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1958
In: Koers
Year: 1958, Volume: 26, Issue: 9, Pages: 308-313
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:As ons aan John Knox, die Skotse Hervormer, dink, dan sien ons voor ons oprys die beeld van die Ou-Testamentiese profeet wat sy stem in die woestyn verhef en gekleed gaan met ’n harige mantel en ’n leergord om sy heupe. John Knox het die byl aan die wortel van elke afgodsboom gelê. Soos ’n Luther het hy in die taal van die volk gespreek en daar was by hom geen vrees om selfs in paleise die oordeel van God oor konings aan te kondig nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v26i9.1679