Die wonder van Afrikaans

In die Januarie-Februarie-uitgawe van Koers het die hoofredakteur daarop gewys dat 1959 ’n gedenkjaar is, en onde randere ook vermeld dat dit die jaar is van die goue jubileum van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (gestig op 2 Julie 1909). Daarby moet ons nie vergeet dat die P.A.K....

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:  
Bibliographische Detailangaben
1. VerfasserIn: Venter, H. (Verfasst von)
Medienart: Elektronisch Aufsatz
Sprache:Nichtbestimmte Sprache
Verfügbarkeit prüfen: HBZ Gateway
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Veröffentlicht: 1959
In: Koers
Jahr: 1959, Band: 26, Heft: 10, Seiten: 329-333
Online-Zugang: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Beschreibung
Zusammenfassung:In die Januarie-Februarie-uitgawe van Koers het die hoofredakteur daarop gewys dat 1959 ’n gedenkjaar is, en onde randere ook vermeld dat dit die jaar is van die goue jubileum van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (gestig op 2 Julie 1909). Daarby moet ons nie vergeet dat die P.A.K. (gestig19 Desember 1929) in hierdie jaar sy dertigste bestaansjaar voltooi nie. Dit is dan ook heeltemal gepas dat ons in hierdie gedenkjaar, op versoek van hierdie twee liggame wat so ontsaglik baie gedoen het vir die handhaaf en bou van ons taal, ons aandag sal saamtrek rondom die wonder van Afrikaans.
ISSN:2304-8557
Enthält:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v26i10.1683