Die wonder van Afrikaans
In die Januarie-Februarie-uitgawe van Koers het die hoofredakteur daarop gewys dat 1959 ’n gedenkjaar is, en onde randere ook vermeld dat dit die jaar is van die goue jubileum van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (gestig op 2 Julie 1909). Daarby moet ons nie vergeet dat die P.A.K....
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1959
|
| In: |
Koers
Year: 1959, Volume: 26, Issue: 10, Pages: 329-333 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In die Januarie-Februarie-uitgawe van Koers het die hoofredakteur daarop gewys dat 1959 ’n gedenkjaar is, en onde randere ook vermeld dat dit die jaar is van die goue jubileum van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (gestig op 2 Julie 1909). Daarby moet ons nie vergeet dat die P.A.K. (gestig19 Desember 1929) in hierdie jaar sy dertigste bestaansjaar voltooi nie. Dit is dan ook heeltemal gepas dat ons in hierdie gedenkjaar, op versoek van hierdie twee liggame wat so ontsaglik baie gedoen het vir die handhaaf en bou van ons taal, ons aandag sal saamtrek rondom die wonder van Afrikaans. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v26i10.1683 |