Die ekonomiese in perspektief

Die kern van my betoog in die diskussie1)oor die ekonomiese sou ek asvolg wil stel. Ook in die ekonomie (as gegewe enas vakwetenskap) behoort met die(betrokke faset van die) beeld van Godrekening gehou te word. Waar (volgensdie kosmiese dimensie van gebeur-tenisse) kringe van bv. kuns en wetenskapte...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Stoker, H. G. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1959
In: Koers
Year: 1959, Volume: 27, Issue: 3, Pages: 97-102
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die kern van my betoog in die diskussie1)oor die ekonomiese sou ek asvolg wil stel. Ook in die ekonomie (as gegewe enas vakwetenskap) behoort met die(betrokke faset van die) beeld van Godrekening gehou te word. Waar (volgensdie kosmiese dimensie van gebeur-tenisse) kringe van bv. kuns en wetenskapteleologies af (afgerond) is insover hulle in eie kring hul bestemmingvind, daar is die ekonomiese teleologiesonaf, omdat die ekonomiese ’n eksternebestemming het, nl. die doelmatigevoorsiening aan ander kringe van goederewat hulle as middele nodig het virdie behartiging van hul betrokke take.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v27i3.2055