Ons Kultuurtaak in die Republiek

Na 5e Oktober het die Afrikaner ’n nuwe staatkundige bedeling betree wat sy voltrekking sal vind in ’n Republiek. Dit is ’n gebeurtenis van die grootste betekenis: vir die eerste keer sal die Afrikanerdom in sy wordingsproses van drie eeue as geheel tot ’n eenheid verbind wees in ’n staatsvorm van s...

Descripción completa

Guardado en:  
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Labuschagne, F. J. (Autor)
Tipo de documento: Electrónico Artículo
Lenguaje:Lengua no determinada
Verificar disponibilidad: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado: 1960
En: Koers
Año: 1960, Volumen: 28, Número: 4, Páginas: 177-182
Acceso en línea: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descripción
Sumario:Na 5e Oktober het die Afrikaner ’n nuwe staatkundige bedeling betree wat sy voltrekking sal vind in ’n Republiek. Dit is ’n gebeurtenis van die grootste betekenis: vir die eerste keer sal die Afrikanerdom in sy wordingsproses van drie eeue as geheel tot ’n eenheid verbind wees in ’n staatsvorm van sy eie, al is dit dan miskien grootliks weens die naam Republiek en onder die eie, vrye, selfgekose staatshoof. Hierdie omstandigheid stel aan die volk ’n groter kultuurtaak en eis dienooreenkomstig ’n groter verantwoordelikheid.
ISSN:2304-8557
Obras secundarias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v28i4.1544