Ons Kultuurtaak in die Republiek
Na 5e Oktober het die Afrikaner ’n nuwe staatkundige bedeling betree wat sy voltrekking sal vind in ’n Republiek. Dit is ’n gebeurtenis van die grootste betekenis: vir die eerste keer sal die Afrikanerdom in sy wordingsproses van drie eeue as geheel tot ’n eenheid verbind wees in ’n staatsvorm van s...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1960
|
| In: |
Koers
Year: 1960, Volume: 28, Issue: 4, Pages: 177-182 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Na 5e Oktober het die Afrikaner ’n nuwe staatkundige bedeling betree wat sy voltrekking sal vind in ’n Republiek. Dit is ’n gebeurtenis van die grootste betekenis: vir die eerste keer sal die Afrikanerdom in sy wordingsproses van drie eeue as geheel tot ’n eenheid verbind wees in ’n staatsvorm van sy eie, al is dit dan miskien grootliks weens die naam Republiek en onder die eie, vrye, selfgekose staatshoof. Hierdie omstandigheid stel aan die volk ’n groter kultuurtaak en eis dienooreenkomstig ’n groter verantwoordelikheid. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v28i4.1544 |