Beskrywing van Afrika in 1641

Die orde vereis dat ons sal praat oor Afrika, die moeder van wonderlike dinge, wat gelei het tot die spreekwoord: Afrika bring altyd iets nuuts te voorskyn. In die Arabiese taal word dit genoem Iphrichia, van die woord faraca, wat dieselfde beteken as verdeel in Latyn; sommige dink dat dit so genoem...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Plessis, L. J. du (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1961
In: Koers
Year: 1961, Volume: 29, Issue: 1/2, Pages: 10-14
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die orde vereis dat ons sal praat oor Afrika, die moeder van wonderlike dinge, wat gelei het tot die spreekwoord: Afrika bring altyd iets nuuts te voorskyn. In die Arabiese taal word dit genoem Iphrichia, van die woord faraca, wat dieselfde beteken as verdeel in Latyn; sommige dink dat dit so genoem is omdat dit van Europa afgeskei is deur die Middellandse See en van Asië deur die Nylrivier. (N.B. teenswoordig word die naam Afrika afgelei van Afer, die naam van een van die seuns van Hercules, wat volgens die legende ook in Noord-Afrika avonture beleef het, en sy seun agtergelaat het om hom met sy laer effe Wes van die latere Carthago te vestig. Die gewone klassieke naam vir Noord-Afrika was egter Libië, sodat ons eie nasie eintlik die eerste Afrikaners of „Pan-Africans” was, vanaf die 18e eeu altans. L. J. du P.).
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v29i1/2.1561