Modernisering van die Wiskunde-onderwyser
’n Beroep is die beskrywing „professie” waardig, indien dit aan die volgende voorwaardes voldoen:Die praktyk moet op ’n versameling georganiseerde of geordendeabstrakte kennis berus.Die kennis moet van sodanige omvang en ingewikkeldheid weesdat dit alleen oor ’n lang tydperk bemeester kan word deuri...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1961
|
| In: |
Koers
Year: 1961, Volume: 29, Issue: 3/4, Pages: 57-66 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | ’n Beroep is die beskrywing „professie” waardig, indien dit aan die volgende voorwaardes voldoen:Die praktyk moet op ’n versameling georganiseerde of geordendeabstrakte kennis berus.Die kennis moet van sodanige omvang en ingewikkeldheid weesdat dit alleen oor ’n lang tydperk bemeester kan word deurindividue wat geselekteer is op grond van aanleg en roeping.Dié wat die kennis vergader moet in staat wees om ’n noodsaaklikeopenbare diens te verrig op ’n beter wyse as dié watnie oor die kennis beskik nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v29i3/4.1569 |