Eenheid en verskeidenheid in die fisika

As ons die stoflike natuur om ons betrag sal ons ’n groot verskeiden- lieid van voorwerpe en verskynsels opmerk met ons sintuie. So is daar bv. ’n groot verskeidenlieid van kleure, harde en sagte voorwerpe, warm en koue voorwerpe, nat en droë voorwerpe, vaste stowwe, vloeistowwe en gasse, en so meer...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Stoker, P. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1962
In: Koers
Year: 1962, Volume: 30, Issue: 1/2, Pages: 72-83
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:As ons die stoflike natuur om ons betrag sal ons ’n groot verskeiden- lieid van voorwerpe en verskynsels opmerk met ons sintuie. So is daar bv. ’n groot verskeidenlieid van kleure, harde en sagte voorwerpe, warm en koue voorwerpe, nat en droë voorwerpe, vaste stowwe, vloeistowwe en gasse, en so meer. Die sintuiglike natuur met sy groot verskeidenlieid liet dan ook al baie penne van skrywers, digters en komponiste en kwaste van skilders in beweging gebring en gcïnspireer. Maar ook die Natuurweten- skaplikes vind liulle inspirasie in die grootse skepping van God. Hulle soek en beskryf die eenheid in die veelheid van die natuur, die algemene in die besondere. Hulle streef na orde cn maat, na soberlieid en beperking. Daardeur kan ’n groot verskeidenlieid van verskynsels en voorwerpe met mekaar in verband gebring word en betrek word in ’n eenheid van orde en harmonie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v30i1/2.1495