Die beginsel: eenheid en differensiasie

1. Wat is a. Wetenskap en b. W ysbegeerte? (Vgl. 1>1. 113—150). a. Wetenskap vind sy oorsprong in voorwetenskaplike (wo. lewens- en wêreldbeskoulike) keimis. Voorwetenskaplike kennis is in ons ,alle- daagse’ (resj). .naïewe’ ) ,ervaring’ sónder besonder aksent met ons hele ,lewe’ vervleg. Daarent...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Stoker, H. G. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1962
In: Koers
Year: 1962, Volume: 30, Issue: 1/2, Pages: 20-45
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:1. Wat is a. Wetenskap en b. W ysbegeerte? (Vgl. 1>1. 113—150). a. Wetenskap vind sy oorsprong in voorwetenskaplike (wo. lewens- en wêreldbeskoulike) keimis. Voorwetenskaplike kennis is in ons ,alle- daagse’ (resj). .naïewe’ ) ,ervaring’ sónder besonder aksent met ons hele ,lewe’ vervleg. Daarenteen is wetenskap i. kennis wat as sodanig opsetlik in die brandpunt van belangstelling gestel is; ii. wat soveel moontlik ge- verifieer (begrond en bewys) is; iii. wat (deur samehange bloot te lê, deur verstaan en verklaarj soveel moontlik sistematies uitgebou is; en iv. vir die vorming waarvan soveel moontlik tegniese metodes gebruik is. Wetenskap kan ingedeel word in i. Teologie (met Ouranologie en Angelologie), ii. Wysbegeerte en iii. die Vakwelenskappe.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v30i1/2.1492