Konstitusionele ontwikkelinge in die transkei*

Hoewel die Transkei met ’n oppervlakte van 16,000 vk. myl, die grootste aaneengeslote Banloeblok in Suid-Afrika is, is dit kleiner as sells die kleinste onafhanklike staal in Afrika, naamlik Togoland met ’n oppervlakte van 20,000 vk. myl. Word die distrik Glen Grey, wat geogra- fies ’n deel daarvan...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Henning, J. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1962
In: Koers
Year: 1962, Volume: 30, Issue: 3/4, Pages: 137-150
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Hoewel die Transkei met ’n oppervlakte van 16,000 vk. myl, die grootste aaneengeslote Banloeblok in Suid-Afrika is, is dit kleiner as sells die kleinste onafhanklike staal in Afrika, naamlik Togoland met ’n oppervlakte van 20,000 vk. myl. Word die distrik Glen Grey, wat geogra- fies ’n deel daarvan vorm, bygereken, beslaan dit 4Vi> miljoen morg wat ongeveer so groot is as Basoetoland plus die Bantoegedeelte van Swaziland. Die Transkei strek vanaf die Keirivier tot aan die Natalse suidelike grens en lê tussen die Drakensberge en die Indiese Oseaan en is feitlik net so n gebroke landskap as Natal; 15% van die gebied is berge, 40% baie bergagtig, 34% is Iienwelagtig en slegs 1.1% is plat en saggolwend.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v30i3/4.1499