“En onderzoekt uw beginselen ‘n afskeidswoord*

Hierdie korl woord wat ek gevra is om tot u te rig, is in dubbele sin ’n afskeidswooi'd: die studente wat vanoggend hulle diplomas ontvang, lieem aiskeid van ons inrigting, en ek tree uit die vaste diens van die imiversiteit. By so ’n geleentheid kan mens in die versoeking kom om met ’n aantal...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Dekker, G. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1962
In: Koers
Year: 1962, Volume: 30, Issue: 5/6, Pages: 193-198
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Hierdie korl woord wat ek gevra is om tot u te rig, is in dubbele sin ’n afskeidswooi'd: die studente wat vanoggend hulle diplomas ontvang, lieem aiskeid van ons inrigting, en ek tree uit die vaste diens van die imiversiteit. By so ’n geleentheid kan mens in die versoeking kom om met ’n aantal vvyse lesse en gemeenplase te wil vergoed vir jou tekortkominge as dosent wat jy op ’n oomblik soos hierdie maar al te goed besef. Ek wil probeer om aan hierdie gevaar te ontkom deur een kardinale aspek van die studie en onderwys van literatuur en kuns te beklemtoon. Ek sal daarmee niks nuuts bring nie maar m.i. wel iets wat vir student en onder- wyser altyd lewend, altyd nuut moet bly, en lioewel my eerste uitgangspunt my eie vak is, iets wat geld vir alle studie en onderwys.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v30i5/6.1503