Die vergelyking en die beoordeling van die toepassing van die integrale kosprysberekening en die differensiële kostekalkulasie*

Hierdie toestand van sake is tans in Suid-Afrika waarneembaar. Behalwe Sorgdrager en Viljoen ( Leerboek van die moderne kosprysadmi- nistrasie, Potchefstroom, 1962) is daar nie juis in ons land in Afrikaans of in Engels oor die kosteproblematiek gepubliseer nie. Veral in Suid- Afrika val dit steeds...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Sorgdrager, A. J. E. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1963
In: Koers
Year: 1963, Volume: 30, Issue: 9, Pages: 295-308
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Hierdie toestand van sake is tans in Suid-Afrika waarneembaar. Behalwe Sorgdrager en Viljoen ( Leerboek van die moderne kosprysadmi- nistrasie, Potchefstroom, 1962) is daar nie juis in ons land in Afrikaans of in Engels oor die kosteproblematiek gepubliseer nie. Veral in Suid- Afrika val dit steeds weer op hoe die pragmatiese Angel-Saksiese be- skouings die botoon voer. Dis in die lig van die geskiedkundige agtergrond nie verbasend nie, maar dit bied ’n verstarring en weerstand tot ’n even- tuele verdere uitbouing van die teorie en praktyk van die moderne kosprysadministrasie. Integrasie tussen teorie en praktyk is tog absoluut noodsaaklik vir die voile ontplooiing van die leer van die kosprys.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v30i9.1512