Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?

Die Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl....

Descripción completa

Guardado en:  
Detalles Bibliográficos
Autor principal: Spoelstra, B. (Autor)
Tipo de documento: Electrónico Artículo
Lenguaje:Lengua no determinada
Verificar disponibilidad: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado: 1963
En: Koers
Año: 1963, Volumen: 30, Número: 12, Páginas: 431-440
Acceso en línea: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descripción
Sumario:Die Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl. van 'n rapport wat nie aanvaar is nie) het met heelwat Skrif- en kultuurhistoriese getuienis die liele stoflike onderhoud van die kerk aan die diakens toegewys. Dje tafels van Hand. 6 : 2 was "n soort van ,.Cbristelike kommunisme”. Dit sluit die versorging van armes in, maar beperk die amp van Hand. 6 nie tot armversorging nie.
ISSN:2304-8557
Obras secundarias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v30i12.1522