Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?

Die Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl....

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Spoelstra, B. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1963
In: Koers
Year: 1963, Volume: 30, Issue: 12, Pages: 431-440
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl. van 'n rapport wat nie aanvaar is nie) het met heelwat Skrif- en kultuurhistoriese getuienis die liele stoflike onderhoud van die kerk aan die diakens toegewys. Dje tafels van Hand. 6 : 2 was "n soort van ,.Cbristelike kommunisme”. Dit sluit die versorging van armes in, maar beperk die amp van Hand. 6 nie tot armversorging nie.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v30i12.1522