Ons erfenis: Die belydenisskrifte

U moet my vergun om te begin met Ps. 16 : 6: „Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi”. U hoor hier ’n waardering van „my erfenis” wat opwel uit die binneste van ’n gelowige, wat seker weet „Die HERE is die deel van my erfenis” en dankbaar uitroep: „My erfen...

Ausführliche Beschreibung

Gespeichert in:  
Bibliographische Detailangaben
1. VerfasserIn: Walt, S. P. van der (Verfasst von)
Medienart: Elektronisch Aufsatz
Sprache:Nichtbestimmte Sprache
Verfügbarkeit prüfen: HBZ Gateway
Fernleihe:Fernleihe für die Fachinformationsdienste
Veröffentlicht: 1963
In: Koers
Jahr: 1963, Band: 31, Heft: 1, Seiten: 39-55
Online-Zugang: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Beschreibung
Zusammenfassung:U moet my vergun om te begin met Ps. 16 : 6: „Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi”. U hoor hier ’n waardering van „my erfenis” wat opwel uit die binneste van ’n gelowige, wat seker weet „Die HERE is die deel van my erfenis” en dankbaar uitroep: „My erfenis is vir my mooi”. Die digter is in vervoering en hy kan sy woorde nie inhou nie. Dit is nie maar ’n emosionele opwelling nie, maar ’n juiste waardering. Hy vereenselwig hom met verstand, gevoel, hart en kragte met hierdie uitroep.
ISSN:2304-8557
Enthält:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v31i1.1455