Ons erfenis: Die belydenisskrifte

U moet my vergun om te begin met Ps. 16 : 6: „Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi”. U hoor hier ’n waardering van „my erfenis” wat opwel uit die binneste van ’n gelowige, wat seker weet „Die HERE is die deel van my erfenis” en dankbaar uitroep: „My erfen...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Walt, S. P. van der (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1963
In: Koers
Year: 1963, Volume: 31, Issue: 1, Pages: 39-55
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:U moet my vergun om te begin met Ps. 16 : 6: „Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi”. U hoor hier ’n waardering van „my erfenis” wat opwel uit die binneste van ’n gelowige, wat seker weet „Die HERE is die deel van my erfenis” en dankbaar uitroep: „My erfenis is vir my mooi”. Die digter is in vervoering en hy kan sy woorde nie inhou nie. Dit is nie maar ’n emosionele opwelling nie, maar ’n juiste waardering. Hy vereenselwig hom met verstand, gevoel, hart en kragte met hierdie uitroep.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v31i1.1455