Gedagtes oor die opleiding van die Wiskunde-onderwyser

Dit is algemeen bekend dat daar in ons land ’n tekort aan onderwysers beers en die Wiskunde is een van die vakke waarin die tekort die sterkste gevoel word. Waar daar deur allerlei instansies pogings aangewend word om hierdie probleem op te los, is dit miskien goed om ’n keer te besin oor wat die op...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Merwe, J. H. van der (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1963
In: Koers
Year: 1963, Volume: 31, Issue: 2, Pages: 129-132
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Dit is algemeen bekend dat daar in ons land ’n tekort aan onderwysers beers en die Wiskunde is een van die vakke waarin die tekort die sterkste gevoel word. Waar daar deur allerlei instansies pogings aangewend word om hierdie probleem op te los, is dit miskien goed om ’n keer te besin oor wat die opleiding van die Wiskunde-onderwyser behoort te wees. In hierdie besinning moet ons aandag gee aan twee sake, nl. wat sou ons beskou as die ideale opleiding en, indien dit nie nou bereikbaar is nie, wat sou dan minstens ’n voldoende opleiding wees.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v31i2.1461