Gedagtes oor die opleiding van die Wiskunde-onderwyser
Dit is algemeen bekend dat daar in ons land ’n tekort aan onderwysers beers en die Wiskunde is een van die vakke waarin die tekort die sterkste gevoel word. Waar daar deur allerlei instansies pogings aangewend word om hierdie probleem op te los, is dit miskien goed om ’n keer te besin oor wat die op...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1963
|
| In: |
Koers
Year: 1963, Volume: 31, Issue: 2, Pages: 129-132 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Dit is algemeen bekend dat daar in ons land ’n tekort aan onderwysers beers en die Wiskunde is een van die vakke waarin die tekort die sterkste gevoel word. Waar daar deur allerlei instansies pogings aangewend word om hierdie probleem op te los, is dit miskien goed om ’n keer te besin oor wat die opleiding van die Wiskunde-onderwyser behoort te wees. In hierdie besinning moet ons aandag gee aan twee sake, nl. wat sou ons beskou as die ideale opleiding en, indien dit nie nou bereikbaar is nie, wat sou dan minstens ’n voldoende opleiding wees. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v31i2.1461 |