Die verenigde state van Amerika en Suid-Afrika

Die bedrywighede van die mens in Suid-Afrika is oor die eeue deur die burgers van baie lande beïnvloed en gevorm. Ontdekkingsreise, handel en kolonisasie het byvoorbeeld Portugese, Nederlanders, Engelse en Franse na die onherbergsam e kuste van ons Suidland gebring. Net nadat Diaz die Storm kaap oms...

Description complète

Enregistré dans:  
Détails bibliographiques
Auteur principal: Muller, C. F. (Auteur)
Type de support: Électronique Article
Langue:Langue indéterminée
Vérifier la disponibilité: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publié: 1964
Dans: Koers
Année: 1964, Volume: 31, Numéro: 9, Pages: 506-522
Accès en ligne: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Résumé:Die bedrywighede van die mens in Suid-Afrika is oor die eeue deur die burgers van baie lande beïnvloed en gevorm. Ontdekkingsreise, handel en kolonisasie het byvoorbeeld Portugese, Nederlanders, Engelse en Franse na die onherbergsam e kuste van ons Suidland gebring. Net nadat Diaz die Storm kaap omseil het, het Columbus die eilandegordel voor die Amerikaanse kuste en ’n groot kontinent aan Europa bekend gestel. Hierdie nuwe land na die verre noordweste van Suid-Afrika, wat in sekere opvallende opsigte parallel met Suid-Afrikaanse hoofstrominge ontwikkel het, en wie se lotgevalle terselfdertyd so verskillend uitgeval het, sou bestem wees om in latere eeue algaande ’n steeds belangriker invloed op Suid- Afrika uit te oefen. Vandag as leier van die W esterse moondhede (waaraan Suid-Afrika ook behoort) is die Verenigde State van Amerika ’n transkontinentale reus van sowat 180 miljoen inwoners en is sy invloed op Suid- Afrika in resente jare so opvallend dat ons bykans elke week daarom trent in nuusblaaie en tydskrifte lees, of op die radio daarvan hoor.
ISSN:2304-8557
Contient:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v31i9.1483