Die samehangende verskeidenheid van menslike vryheid veral in samelewingsverband (wo. Universitêre en akademiese vryheid)
Ons tref menslike vryheid (en verslaafdheid) as positiewe idion (verskynsel) by sy handelinge aan. (Ons verstaan „handeling” in ruime sin en sluit o.a. aktes, wo. bv. dink, liefhê, waardeer en kies daarby in). Menslike vryheid') is as handeling (i) roepingsvervullende antwoor- ding (ii) op die...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1964
|
| In: |
Koers
Year: 1964, Volume: 31, Issue: 9, Pages: 469-505 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | Ons tref menslike vryheid (en verslaafdheid) as positiewe idion (verskynsel) by sy handelinge aan. (Ons verstaan „handeling” in ruime sin en sluit o.a. aktes, wo. bv. dink, liefhê, waardeer en kies daarby in). Menslike vryheid') is as handeling (i) roepingsvervullende antwoor- ding (ii) op die aan die mens geskenkte (en hom verplig- tende) moontlikheid van keuse (iii) in onderworpenheid (resp. gehoorsaamheid) aan die betrokke behorenseise w aaronder die mens ás méns staan. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v31i9.1482 |