Grondkundige navorsing in die hoëveld-streek*

Die Landbounavorsingsinstituut van die Hoëveldstreek te Potchefstroom is die sentrum van navorsing vir die Hoëveldstreek, een van die sewe ekologiese landboustreke waarin die Republiek onderverdeel is. Met sy na- genoeg 11,500,000 morg boerdery-oppervlakte is dit die derde kleinste streek en beslaan...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Grobler, J. H. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1964
In: Koers
Year: 1964, Volume: 31, Issue: 10, Pages: 581-592
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die Landbounavorsingsinstituut van die Hoëveldstreek te Potchefstroom is die sentrum van navorsing vir die Hoëveldstreek, een van die sewe ekologiese landboustreke waarin die Republiek onderverdeel is. Met sy na- genoeg 11,500,000 morg boerdery-oppervlakte is dit die derde kleinste streek en beslaan dit slegs 11.1% van die totale oppervlakte van die Republiek. Die 4,389,881 morg grond onder bewerking verteenwoordig egter 51.8% van die totale bewerkte grond in die Republiek. Behalwe 'n klein gedeelte wat onder besproeiing is, word die grond aangewend vir droëland-boerdery. Dit beteken dat die sukses van die oeste in ’n groot mate afhanklik is van klimaatsomstandighede. Tot dusver het die mens nog nie daarin geslaag om die makro-klimaat in enige mate te beheer om daardeur risiko’s in die boerdery uit te skakel nie. Die grondklimaat kan egter beheer word deur agronomiese praktyke soos bv. deur die daarstelling van ’n „grondkombers” om verdamping te beperk en om so- veel as moontlik vog te bewaar vir plantegroei.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v31i10.1486