Die plek van goud in die huidige internasionale monetêre stelsel en die rol wat dit kan speel in die herstel van die internasionale monetêre orde
Die vrye wêreld het sedert die oorloggedwonge opskorting van die goudstandaard in 1914, ’n groot agteruitgang in die internasionale betalingsmeganisme beleef. Hoewel die inter- nasionale goudstandaard in die laaste helfte van die twintiger- jare herstel is, was meeste lande nie langer gedwee om hull...
| Autor principal: | |
|---|---|
| Tipo de documento: | Electrónico Artículo |
| Lenguaje: | Lengua no determinada |
| Verificar disponibilidad: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Publicado: |
1964
|
| En: |
Koers
Año: 1964, Volumen: 32, Número: 3, Páginas: 96-124 |
| Acceso en línea: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Sumario: | Die vrye wêreld het sedert die oorloggedwonge opskorting van die goudstandaard in 1914, ’n groot agteruitgang in die internasionale betalingsmeganisme beleef. Hoewel die inter- nasionale goudstandaard in die laaste helfte van die twintiger- jare herstel is, was meeste lande nie langer gedwee om hulle aan die monetêre dissipline van dié stelsel te onderwerp nie en vind ons dat die een land na die ander onder die druk van die depressie in die dertigerjare die goudstandaard laat vaar het. Die Verenigde State van Amerika was die enigste uitson- dering. Geleidelik moes wisselkoersstabiliteit en die vrye inter nasionale betalingsverkeer vir wisselkoersmanipulasie en valu- tabeheer plek maak. Hierdie transformasie was ’n weerspieë- ling van die sterker opkoms van ekonomiese nasionalisme en die begeerte van die onderskeie lande om elkeen vir homself die beste voordeel in die internasionale ekonomiese en finan- siële terrein toe te eien. Die daarstelling van die Internasionale Monetêre Fonds te Bretton Woods in 1944, was ’n simptoom van die wêreldwye kommer oor die vooroorlogse neigings op monetêre gebied en terselfdertyd ’n poging om meer dissi pline in die internasionale betalingsverkeer te skep. Feit is egter dat ondanks sy positiewe resultate op sommige gebiede, die Internasionale Monetêre Fonds nie heeltemal 'n geskikte substituut vir die goudstandaard daargestel het nie. Wat meer is, die skok van die internasionale monetêre steurnisse word nog steeds deur die lande met die internasionale geldeenhede, naamlik die pond sterling en die dollar ondervind. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Obras secundarias: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v32i3.1406 |