Die verbondeling in verband

Daar is dikwels en deur groot outoriteite al geskryf oor die mens in die samelewing. Hier wil ons egter die saak probeer aanraak uit ’n nuwe hoek, veral om die Skrifbeligting van die siening te benader. Vanselfsprekend verg hierdie benaming ’n skrifmatige mensbeskouing, maar ook ’n skrifmatige verba...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Taljaard, J. a. L. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1964
In: Koers
Year: 1964, Volume: 32, Issue: 5/6, Pages: 287-301
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Daar is dikwels en deur groot outoriteite al geskryf oor die mens in die samelewing. Hier wil ons egter die saak probeer aanraak uit ’n nuwe hoek, veral om die Skrifbeligting van die siening te benader. Vanselfsprekend verg hierdie benaming ’n skrifmatige mensbeskouing, maar ook ’n skrifmatige verbandsbeskouing. Die mens staan egter nie slegs in verhouding tot sy medemens nie maar ook in verhou­ ding tot stof, plant en dier. Boweal staan die mens in verhouding tot God, en hierdie verhouding is deurslaggewend vir al die ander verhoudinge waarin die mens hom bevind. Tog staan die mens ook in verhouding tot homself; wie kan die diepere roersele van die menslike siel peil, wie weet van die wroeginge, vreugde, leed en genot van die mens beter as hyself? Ook hierdie aspek verdien ons aandag. Op volledigheid kan nie aanspraak gemaak word nie, dit is ook nie my bedoeling nie. Die bedoeling is maar om die omvang van die tema aan te dui, die gedagtes te prikkel en veral om aan te spoor tot nuwe denkoriëntering waarin ook terminologies gebreek behoort te word met die neo-skolastiek binne reformatoriese lyn.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v32i5/6.1430