Die menswording van ons menswees ('n studie in die wysgerige antropologie)

Die eerste twee sinne van die bekende Geschonden Wereld van wyle prof. Huizinga lees soos volg: „Wij leven in een bezeten wereld. En wij weten het”. Hierdie stellinge, so kategories as wat hulle geformuleer is, bevat waardevolle materiaal vir wysgerige ontleding, veral in antropologies- aksiologies-...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Oberholzer, C. K. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1964
In: Koers
Year: 1964, Volume: 32, Issue: 5/6, Pages: 266-286
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die eerste twee sinne van die bekende Geschonden Wereld van wyle prof. Huizinga lees soos volg: „Wij leven in een bezeten wereld. En wij weten het”. Hierdie stellinge, so kategories as wat hulle geformuleer is, bevat waardevolle materiaal vir wysgerige ontleding, veral in antropologies- aksiologies-etiese opsig. Nou gaan dit in hierdie bydrae aller- mins om ’n sistematiese oopdenking van die genoemde mo- mente. Tog wil die skrywer hiervan by wyse van inleiding tot die onderhawige studie regstreeks daarby aansluit en on- regstreeks telkens daarna verwys.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v32i5/6.1427