Sir Isaac Newton

Die geweldige oplewing van die Christelike wetenskaps- gedagte in ons geeslose tyd, is ongetwyfeld ’n haas onverklaar- bare verskynsel. Dwarsdeur die eeue het Christene ook wetenskap beoefen saam met ongelowiges, maar dit was eers in ons leeftyd dat die principia van die Christelike religie ook vrug...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Venter, E. A. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1964
In: Koers
Year: 1964, Volume: 32, Issue: 5/6, Pages: 238-244
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Die geweldige oplewing van die Christelike wetenskaps- gedagte in ons geeslose tyd, is ongetwyfeld ’n haas onverklaar- bare verskynsel. Dwarsdeur die eeue het Christene ook wetenskap beoefen saam met ongelowiges, maar dit was eers in ons leeftyd dat die principia van die Christelike religie ook vrugbaar gemaak is vir die wetenskapsbeoefening. In hierdie verband sal die name van Dooyeweerd, Vollenhoven, Stoker e.a. steeds met eer vermeld word. Natuurlik het belydende Christene ook voorheen wel deeglik saamgewerk aan die gebou van die wetenskap. Die intieme verband tussen religie, wysbegeerte en wetenskaps­ beoefening is toe egter nog nie suiwer ingesien nie. Uit hier­ die tydperk dateer die arbeid van sir Isaac Newton.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v32i5/6.1424