Swaziland 'n ekonomiese oorsig met spesiale verwysing na die rol van kapitaal in die ekonomiese groei.*

Swaziland kan ekonomies as 'n integrale deel van die Republiek Suid-Afrika beskou word. In die afgelope tyd is 'n toenemende belangstelling in die ontwikkeling van die ekonomiese potensiaal van Swaziland ge- openbaar. Hierdie tendens tree nog sterker na vore as in aan- merking geneem word...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Swart, N. J. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1965
In: Koers
Year: 1965, Volume: 32, Issue: 9, Pages: 425-460
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Swaziland kan ekonomies as 'n integrale deel van die Republiek Suid-Afrika beskou word. In die afgelope tyd is 'n toenemende belangstelling in die ontwikkeling van die ekonomiese potensiaal van Swaziland ge- openbaar. Hierdie tendens tree nog sterker na vore as in aan- merking geneem word dat Swaziland ’n groter ekonomiese potensiaal as beide Betsjoeanaland en Basoetoland besit ter- wyl dit geografies die kleinste Hoëkommissarisgebied is. Die probleem lê dus nie in die soek na die ekonomiese potensiaal nie maar in die skepping van gunstige toestande vir die ont­ wikkeling van die reeds bekende bronne. Die belangstelling is verder gestimuleer deur die Ekonomiese Sending wat in Julie 1959 aangestel is (in samewerking met die Intemasionale Bank vir Rekonstruksie en Ontwikkeling) met die doel om ondersoek in te stel na die bronne en vereiste vir ontwikkeling van die drie Hoëkommissarisgebiede en om aanbevelings t.o.v. moontlike ontwikkeling te maak.
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v32i9.1440