Swaziland die Geologie en Geografie van Swaziland
In 1943 het die eerste werklike grootskaalse kartering van die gebied 'n aanvang geneem. En van 1949 af, met die koms van die eerste stel lugfoto’s, is hierdie tempo versnel. Die basiese opname van die gebied is dan ook in 1957 voltooi. In die eerste stadiums van kartering is die klassifikasie...
| Main Author: | |
|---|---|
| Format: | Electronic Article |
| Language: | Undetermined language |
| Check availability: | HBZ Gateway |
| Interlibrary Loan: | Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany) |
| Published: |
1965
|
| In: |
Koers
Year: 1965, Volume: 32, Issue: 9, Pages: 383-424 |
| Online Access: |
Volltext (kostenfrei) Volltext (kostenfrei) |
| Summary: | In 1943 het die eerste werklike grootskaalse kartering van die gebied 'n aanvang geneem. En van 1949 af, met die koms van die eerste stel lugfoto’s, is hierdie tempo versnel. Die basiese opname van die gebied is dan ook in 1957 voltooi. In die eerste stadiums van kartering is die klassifikasie van die verskillende rotstopes gevolg soos wat dit deur Hall en later Van Eeden gedoen is. Soos die werk gevorder het, is veranderings ingevoer om die klassifikasie aan te pas by plaaslike omstandighede, maar nie almal hiervan het die toets van die tyd deurstaan nie. |
|---|---|
| ISSN: | 2304-8557 |
| Contains: | Enthalten in: Koers
|
| Persistent identifiers: | DOI: 10.4102/koers.v32i9.1439 |