Vryheid en gebondenheid in die teologie

Een van die eerste geskrifte van Maarten Luther het gehandel oor „die vryheid van die Christen”. Op grond van sy fundamentele Skriftuurlike belydenis van regverdigmaking deur die geloof sonder die werke van die wet, verklaar hy dat die Christelike vryheid gewaarborg word deur die ge­ loof in Christu...

Full description

Saved in:  
Bibliographic Details
Main Author: Duvenage, S. C. W. (Author)
Format: Electronic Article
Language:Undetermined language
Check availability: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Published: 1965
In: Koers
Year: 1965, Volume: 32, Issue: 11, Pages: 561-582
Online Access: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Description
Summary:Een van die eerste geskrifte van Maarten Luther het gehandel oor „die vryheid van die Christen”. Op grond van sy fundamentele Skriftuurlike belydenis van regverdigmaking deur die geloof sonder die werke van die wet, verklaar hy dat die Christelike vryheid gewaarborg word deur die ge­ loof in Christus. Niemand het wet of werke nodig tot sy regverdiging en sy behoud nie. Die wet is alleen maar nodig om die mens aan sy sonde te herinner. Op sigself is dit ’n Bybelse gedagte. Paulus sê ook „deur die wet is die kennis van die sonde” (Rom. 3 : 20).
ISSN:2304-8557
Contains:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v32i11.1446