Kerkverband tot oor die nasionale grense

Die vraag oor die verhouding tussen die sg. ou en jong kerke het veral sedert 1945 baie aktueel in die Protestantse Sending geword, want terwyl sedert ongeveer 1850 as sending- doel gestel is die ontwikkeling van selfstandige kerke, het baie van hierdie jong kerke veral vanweë die onafhanklikwording...

ver descrição completa

Na minha lista:  
Detalhes bibliográficos
Autor principal: Plessis, H. du (Author)
Tipo de documento: Recurso Electrónico Artigo
Idioma:Língua não determinada
Verificar disponibilidade: HBZ Gateway
Interlibrary Loan:Interlibrary Loan for the Fachinformationsdienste (Specialized Information Services in Germany)
Publicado em: 1965
Em: Koers
Ano: 1965, Volume: 33, Número: 1, Páginas: 28-45
Acesso em linha: Volltext (kostenfrei)
Volltext (kostenfrei)
Descrição
Resumo:Die vraag oor die verhouding tussen die sg. ou en jong kerke het veral sedert 1945 baie aktueel in die Protestantse Sending geword, want terwyl sedert ongeveer 1850 as sending- doel gestel is die ontwikkeling van selfstandige kerke, het baie van hierdie jong kerke veral vanweë die onafhanklikwording van die betrokke nie-blanke lande selfstandig geword, hoewel die destyds gangbare beskouing van die Protestantse sending was dat hulle eintlik nog nie daarvoor ryp was nie. Sedertdien is byna algemeen tot die Skrifbeskouing terug- gekeer dat ’n gemeente van Christus selfstandig is sodra dit gestig is, maar die verhoudingsvraagstuk is tot dusver nog nie opgelos nie. Die ,,ou” en ,,jong” kerke is in die reël onaf- hanklik van mekaar en sonder kerklike verband met m ekaar. Ons wil by die lig van die Skrif probeer nagaan of ’n mens wel van m ekaar as onafhanklike kerke kan spreek en hoe die verband moet wees.
ISSN:2304-8557
Obras secundárias:Enthalten in: Koers
Persistent identifiers:DOI: 10.4102/koers.v33i1.1347